Saturday, 31 July 2010
Print PDF
Back to previous page

Hoeveel moet jy spaar?

[picture: piggy bank]
  • Jy kan 'n minimum van R40 per maand spaar.
  • Jy kan ook op enige tydstip 'n minimum enkelbedrag van R40 of meer spaar.
  • Die beste manier van spaar is om per maandelikse debietorder te spaar.
  • Hoewel jy soveel as wat jy wil in jou rekening kan spaar, moet jy onthou dat net die eerste R2 400 per jaar vir die bonus sal kwalifiseer.